Meryl Streep

Meryl Streep
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Streep in 2016

Geboortenaam Mary Louise Streep
Geboorte 22 Junie 1949
Summit, NJ (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1966-
Rolprente Death Becomes Her, The Devil wears Prada
Toekennings Oscar & Golden Globe vir Sophie's Choice en Kramer vs. Kramer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Louise "Meryl" Streep (gebore 22 Junie 1949) is 'n Amerikaanse aktrise betrokke by film, teater, en televisie. Sy word beskou as een van die voorstaande aktrises van die moderne era. Sy is alreeds 21 keer vir 'n Academy Award benoem en 31 keer vir 'n Golden Globe, toekennings waarvan sy al drie en agt respektiewelik gewen het.


Developed by StudentB